Bid asseblief vir:
Die 40 dae doelgerigte lewe dat almal in Brakpan tot ‘n nuwe besef sal kom oor geloof en Christus en dat baie tot Christus sal kom gedurende hierdie tyd.
Die koffie kroeg met die jong mense dat ek sal se wat die Here wil he ek moet se en dat die kinders die liefde van Christus kan beleef.
Ons finansies om te kan gaan na die sending veld.
Die Here mense op ons pad sal stuur om ons uit te nooi om met hulle kan deel en kan getuig van die Here se getrouheid en liefde.
Dat mense hulle harte oop maak na ons gepraat het by ons kerk in Dalview en mense die erns sal sien om betrokke te raak met sending en God se opdrag aan ons almal om uit te gaan.
Die Here nou al reeds die grond sal bewerk waar ons in die Filippyne gaan werk. Sodat Hy ook die deure vir ons sal oop maak en help met ons reelings.
Vir die gebdsgroepie waarby ons betrokke raak op Dinsdag. Dat die Here die byeenkomste sal seen en sal laat geestelik groei in Sy doel en Woord.
Prys die Here vir:
Die commitments wat mense alreeds gemaak het en betrokke raak by ons bediening hetsy met finansies wat baie gegroei het en sowel met gebeds ondersteuning.
Iemand het vir ons ’n voertuig bebeskikbaar gestel vir die tydperk wat ons hier in SA is. Dank ons Hemelse Vader ook vir haar getrouheid en gehoorsaamheid en dan ook vir die Here se getrouheid en vir Sy sorg vir ons.
Vir die geleenthede wat die Here op ons pad gebring het waar ons kon getuig en praat.
Vir Sy liefde elke dag wat Hy aan ons bewys deur Sy sorg en genade aan ons.
Wednesday, August 29, 2007
Monday, November 13, 2006
Bid asseblief vir vrede vir Vina vir die begrafnis vandag van haar pa.
Bid asseblief dat die Here aan ons Sy wil sal openbaar of Hy wil he ons eers SA toe moet gaan of dadelik na die Filipyne toe. Ons het nog nie genoeg ondersteuning vir die veld nie en as dit Sy wil is sat ons dadelik na die veld toe moet gaan sal die ondersteuning genoeg wees voor ons gaan. Bid asseblief dat Hy dit aan ons duidelik sal maak.
Dank God vir Sy liefde elke dag in ons lewens en ook vir die voorreg om vir Hom te kan getuig. Dank Hom vir die geleentheid 12 November om in 'n baptiste kerk te kon getuig en met die mense daar kon deel.
Dank God vir gesondheid oor die hele familie.

Friday, September 01, 2006
Dankie vir:
1. Ons goeie gesondheid
2. Wonderlike tyd in Suid Afrika
3. Veilige reis vanaf Suid Afrika en die kinders nie opgegooi het in die vliegtuig nie
4. Die mense wat so mooi vir ons gesorg het in Suid Afrika
Bid vir:
1. Predikante wat ons gesien het dat hulle kan betrokke raak met sending
2. Finansiele steun vir die toekoms van die kerke en individue
3. Mense wat uitgedaag is vir sending om gehoorsaam aan die Here te wees
4. Ons kursus wat weer binnekort begin

Sunday, April 23, 2006
Gebeds versoeke
Nuutste gebede
Dankie vir:
1. Dank Hom vir ons goeie gesondheid
2. Dank vir klein Leon van Louis se vingers waat herstel
3. Dank Hom vir ons geleentheid om so baie van Hom te kan leer
4. Dank vir die krag wat ons elke dag ontvang
5. Dank Hom vir Sy redding deur Sy Seun aan ons almal
Versoeke:
1. Die Here steeds genesing sal bring met Leon
2. Vina se pa se gesondheid
3. Wysheid en insig elke dag met die bestudering van Sy woord
4. Gesondheid met ons en die kinders
5. Krag vir ons lasste twee kwartale wat voorle.
Dankie vir julle almal se gebede.
Le Roux's

Subscribe to:
Posts (Atom)